April 2026 Beker

R110,00

Elke maand, ’n nuwe beker. Elke beker, ’n nuwe storie ☕
Versamel hulle almal en bou jou eie Onbeskaamd Vrou reeks – want jy verdien iets mooi, elke maand

Delivery 7 – 10 days

Category:

Description

As jy al ooit iets van hierdie blad gehou het… ’n quote, ’n post, ’n oomblik wat met jou gepraat het 💭
Dan is hierdie jou kans om dit saam met jou te dra, elke dag ☕

Dankie dat jy my ondersteun en deel is van iets besonders 💕

Additional information

Weight ,250 kg