Waarom by ons adverteer?

Ons platforms

📱 Hoofblad (Page): amper 84 000 followers

👩‍👩‍👧‍👧 5 aktiewe groepe:

Onbeskaamd Vrou (hoofgroep)

Onbeskaamd Vrou – Advertensies

Onbeskaamd Vrou – Resepte en Mooi Prentjies

Onbeskaamd Vrou – Werk Soek Geleenthede

Fireproof Your Marriage

➡️ Totale lede: ±35 000

Advertensie opsies & pryse

Page cover huur (hoofblad): R1000 per maand

✨ Hoofgroep cover huur: R500 per maand

✨ Kleiner groep covers: R250 per maand

 

🎁 Unboxing video: R350 (Produk moet gestuur word + jy kry 2 ekstra posts)

 

📢 Advertensie op hoofblad: R100 per post

 

🚀 Betaalde advertensie veldtog: R1500pm

(Ek hardloop ’n advertensie direk na my gehoor vir jou besigheid)

Hoekom dit werk

Ons fokus nie net op “advertensies plaas” nie,

ons bou vertroue, sigbaarheid en werklike resultate.

Wanneer jy hier adverteer, word jy deel van ’n gemeenskap wat:

  • koop
  • deel
  • aanbeveel

Stuur asseblief vir my ‘n epos op: hello@onbeskaamdvrou.co.za

Of kontak my op 065 026 1635

I'll show you how